Jolandi Vorndran

Natasha is amazing… Ek het soos n prinses gevoel op my trou dag. My hare en makeup was perfek ek het soveel komplimente gekry. Beste makeup artist wat ek nog ooit gehad het. 💄❤️