Bianca Marais

Baie dankie vir my en my ma se mooi make up en hare. Jy is die oulikste make up artist wie se hande vir niks verkeerd staan. Dit was n groot bederf. Ons het elke minuut daarvan geniet!!